Die produk het n baie lekker smaak. Ek drink dit eerste ding in die oggend. Ek het gevind dat die pyn in my knieë 100% verbeter en dit na net 1 maand se gebruik. My haarverlies was ook aansienlik minder en my hare het baie gesonder gelyk. Ek sou graag wou aanhou om die produk te gebruik want die ander produkte wat mens kry het vir seker nie dieselfde resultaat nie, maar op die stadium kan ek dit nie bekostig nie. Hoop dit verander in die toekoms.