Ek het vreeslik aknee gehad in my tiener jare… en het gaatjies oorgehou op my wange… Ek drink BMB Collagen, en het ‘n kollageen roompie ook. Wil graag my vel oppas. Ek is absoluut mal oor die produk. Dit is die eerste kollageen produk wat ek ‘n jaar terug begin drink het, en ek gaan ook nie ander produkte probeer nie. Na die eerste maand het ‘n kollega vir my gesĂȘ hoe mooi lyk my gesiggie. Dit het ook ‘n baie lekker smaak. Ek gooi sommer nog ‘n ysie ook by, en drink dit elke oggend as ‘n koeldrankie, saam met my vitamien pille.